112. Kom sing die lied van die heelalkoor – Halleluja!

[Openbaring 19] Daar is geen tywfel dat die tale van die wêreld ‘n phenomeen is wat ons verhoudinge op ‘n globale skaal grootliks bepaal. Ek is gefasineerd met taalontwikkeling en die geskiedenis van taal. Daar is baie tale, moeilik om te leer en soveel talentvolle mense wat soveel tale bemeester. ‘n Taal is insig in … More 112. Kom sing die lied van die heelalkoor – Halleluja!

109. Hoe kan dit liefde wees?

[Openbaring 16] Selfvoldaan en aanmatigend probeer die wêreld vandag omskryf wat liefde is. Die sekulêre begrip van liefde bepaal voorwaardes, gevoelens en omstandighede wat as liefde geld. ‘n Oomblik se seksuele genot word beskryf as ‘n liefdesdaad – making love – selfs as daar van verhouding geen sprake is nie. Reusagtige en kleinere liefdadigheid impliseer … More 109. Hoe kan dit liefde wees?

105. ‘n Baba en ‘n draak… regtig?

[Openbaring 12] Ons leef in die dae van fantasie stories. Ek kry die indruk dat die filmmakers hulleself meer geniet as hulle gehoor wat in towerwêrelde van misterie en verbeelding weggevoer word. Die gesprekke rondom die nuutste snaaksighede van outeurs en regisseurs klink soos ‘n vreemde taal van die toekoms. Openbaring is ‘n opvolging van … More 105. ‘n Baba en ‘n draak… regtig?

101. Skielike stilte – die oomblik van gebed.

[Openbaring 8] Net vir ‘n oomblik, kom ons dink aan die klank in die hemel. Klank en kleur begelei die visioen in elke beskrywing. Johannes beskryf die stem van God soos baie water, die engele met trompette, die nuwe lied, aanbidding van ‘n ontelbare menigte, die stemme van die martelare en die natuur wat aktief … More 101. Skielike stilte – die oomblik van gebed.