Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: oorlog

364. Gemene media manewales

April 11, 2026

Dit is meestal ‘n nuwe inspirasie uit die Woord wat my laat skryf. Terwyl ek dink aan die Psalm wat in gebed aan my “gegee” is om te lees en die uitbreiding van die kennis, wysheid en seën wat spruit uit so ‘n lekker lang lees-sessie, verlang ek.  Ek verlang sommer na ‘n eeu terug toe … More 364. Gemene media manewales

Lewer kommentaar 364. Gemene media manewales

287.  Groot opskudding

Julie 29, 2023

Toe ek hierdie dinge hoor, het ek gesidder, my lippe het gebewe, my hele liggaam het lam geword, my bene het aan die ruk gegaan. Tog sal ek geduldig wag dat die dag van die oordeel moet kom oor die volk deur wie ons aangeval is. As jy nie hierdie woorde ken nie, sou jy … More 287.  Groot opskudding

Lewer kommentaar 287.  Groot opskudding

223. Geroep vir die gaping

Mei 1, 2020

Mure en poorte speel ‘n spesiale rol in die geskiedenis veral in antieke tye.  Toe die nomades van die vroeë tye iewers wou vestig het hulle huise begin bou, modderhutte aanvanklik en later meer permanente nedersettings.  Verdediging was een van die vroegste vraagstukke.  Mense het nader aan mekaar gewoon, lewensbronne gedeel en saam hulle blyplek … More 223. Geroep vir die gaping

Lewer kommentaar 223. Geroep vir die gaping

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
  • 370. ‘n Plek net vir jou
  • 369. Eienaardig, vreemd, ongewoon
  • 368. Die fluistering in die windstilte
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar