52. Wat vertel jy my nou?
Augustus 11, 2014
Ons het al hieroor gepraat. Ons weet goed ons moet ander mense respekteer en toelaat om hulle vryheid te beoefen. Dit is tog die kern van sogenaamde Westerse waardes. In enige gegewe tydperk oor eeue is hierdie waarheid op die verhoog van wêreldpolitiek in dramatiese oorloë, opstande, terrorisme, filosofieë en bewegings uitgedruk, uitgeveg en in … More 52. Wat vertel jy my nou?