318. Het jy mooi geluister?
[Oujaar 2024 – welkom 2025] Die ego van Kersfees is vars. Ons almal eet oorskiet en ontspan na die groot voorbereidings van ‘n bymekaarkom-Kersfees. Wat ‘n vreugde om in staat te wees om bymekaar te kom. Ons ruim op met groot dankbaarheid en lofprysing vir die voorreg van voorsiening en seën. Dit is die tyd van familie en vriende, … More 318. Het jy mooi geluister?