14. Antieke woorde van krag en waarheid
Februarie 3, 2014
Ons almal ken die Onse Vader. Selfs ongelowiges sal min of meer weet waarvan jy praat as jy die praat van die Onse Vader. So bekend dat die relatiewe kort gebed ‘n artikel bygekry het. Dit is DIE Onse Vader. Die kragtigste reeks woorde wat oor die lippe van enige mens kan kom. Daar is … More 14. Antieke woorde van krag en waarheid