271. Lyftaal van die siel
Oktober 9, 2022
Daar is professionele lyftaal “lesers”. Handgebare en gesigsuitdrukkings is die openbaarmaking van ‘n persoon se innerlike gevoelens of onuitgesproke opinies en hulle kan ‘n siel ontbloot met fyn analise. Net ‘n effense trek om die mond, ‘n oog wat skrefie trek, ‘n skewe glimlag of ‘n hand wat vroetel of ‘n vuis maak binne ‘n gegewe konteks, … More 271. Lyftaal van die siel