217. Help, ek is verwond
Februarie 29, 2020
Die lewe is geweldig onregverdig – dis ‘n feit. So ‘n welbekende argument teen ‘n God van liefde. Hoe kan daar soveel stryd wees, soveel hartseer en gebrokenheid? Bitterheid en innerlike verwonding is een van die grootste oorsake van soveel dinge wat verkeerd, boos en verdraaid in ons gemeenskap is, om nie te praat van geestessiektes … More 217. Help, ek is verwond