369. Eienaardig, vreemd, ongewoon
Junie 22, 2026
Die stryd om in te pas in die gemeenskap waarin ons gebore is en ons lewens uitkerf, is soms oorweldigend intens. ‘n Baba, peuter, kleuter en jong kind moet die omstandighede, mense en verhoudinge met sy omgewing navigeer en probeer verstaan. Hoe ouer hy word, hoe meer mense het invloed en impak op sy lewe. Teen die tyd … More 369. Eienaardig, vreemd, ongewoon