6. Bodemklippe – simbole van jou reis
Januarie 7, 2014
‘n Bodemklip lyk anders as ‘n walklip. Bodemklippe is glad en rond en wit – walklippe is allerhande vorms en skerp en vol grond of stof. In die proses van die Israeliete om deur die vloedrivier te stap, word daar aan hulle ‘n opdrag gegee om 12 klippe (vir elke stam) uit die bodem van … More 6. Bodemklippe – simbole van jou reis