Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: kersboom

355. Die beste Fees ooit.

Desember 20, 2025

[Openbaring 22] Dink net vir ‘n oomblik aan die mees gesogte uitnodiging wat jy nog ooit gehad het of na verlang het, na die fees wat alle ander vieringe verreweg tweede sou plaas. Die uiteindelike gala wat jy in jou Heilige Gees-geïnspireerde verbeelding en soveel meer kon droom, wag op jou in die stad van jou … More 355. Die beste Fees ooit.

Lewer kommentaar 355. Die beste Fees ooit.

59. Maak oop – dis alles joune!

November 25, 2014

Die Kersbome is op en aan. Hier in Kanada is Desember die donkerste tyd van die jaar en elke boom met liggies maak ‘n verskil. In die winkels is alles om die viering van die Ligfees mooier en mooier uitgestal. Dis ‘n plesier om die kreatiwiteit en talent van ‘n skeppende wêreld te aanskou en … More 59. Maak oop – dis alles joune!

Lewer kommentaar 59. Maak oop – dis alles joune!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 366. Lesse uit die geskiedenis
  • 365. Die nasies rommel en raas
  • 364. Gemene media manewales
  • 363. Verklaar met jou mond
  • 362.  Kom ons bid vir…
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 58 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...