Nota #2 Kom ons hou ‘n dankfees!
Oktober 6, 2015
Mense sê dit sommer – dank die Here! Wie is hulle Here? Dis merkwaardig as iets so onverwags goed gebeur dat sommige mense, wat onder die indruk verkeer dat hulle goed en sleg mooi onder beheer het, dikwels spontaan sê: dank die Here. Baie meer algemeen is die goddellike verwyt vir als wat sleg is, … More Nota #2 Kom ons hou ‘n dankfees!