122. Een dag na ‘n ander – geen kontras ooit so groot.

Ek het groot geword met Goeie Vrydag. Ek kan nie almal van hulle so goed onthou nie, maar ek weet hulle was daar. Vir omtrent 25 jaar het ons die Paasnaweek tydens kampdienste gevier. Tien dae lank het mense vanoor die hele land op ‘n groot stuk grond net buite Johannesburg met tente, karavane, ‘n … More 122. Een dag na ‘n ander – geen kontras ooit so groot.