257. Skielik…gou…nou dadelik
Januarie 28, 2022
As daar iets is wat ons uit die afgelope twee jaar moes leer, is dit geduld. Ek is seker in die begin van die virus-manewales sou ons gedink het teen 2022 is alles oor en kan ons normaal aangaan met ons lewe. Nou stap ons aan na die einde van die eerste maand in 2022 en dinge … More 257. Skielik…gou…nou dadelik