Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: hartseer

278.  Die vuurproef is nie vreemd nie

Februarie 26, 2023

Daar is seker frases en versies in die Bybel wat maar net al te bekend raak en met familiariteit kom oppervlakkigheid.   Dis net te maklik om die Onse Vader uit ons kop uit op te sê en Psalm 23 se swaargewig woorde en lyne, af te rammel.  Sonder intense intensionaliteit sal ons soveel mis.  Ons kan nie bekostig … More 278.  Die vuurproef is nie vreemd nie

Lewer kommentaar 278.  Die vuurproef is nie vreemd nie

194. Wonderwerke – van binne en buite.

Maart 7, 2019

As ons praat van wonderwerke dan kan ons nie anders as om magteloos te voel nie.  Ons lewe is onderworpe aan die natuurwette en dinge gebeur daarvolgens.  Dink vir ‘n oomblik wat ‘n wonderwerk is. Die eenvoudigste manier om ‘n wonderwerk te beskryf is seker om te sê: jy wonder hoe dit werk.  Dit is … More 194. Wonderwerke – van binne en buite.

Lewer kommentaar 194. Wonderwerke – van binne en buite.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar