So in die verbygaan…woorde van lewe.
April 1, 2018
Liewe Bodemklipvriende, Ek wil graag iets heel persoonlik met julle deel. Ons gaan volgende week voort met ons studie van Johannes. Ons is in die middel van die heel belangrikste naweek op die Christenkalender. Vir baie jare vra ek die Here om my oor Paastyd iets nuuts van die Kruis te leer. Hierdie jaar so … More So in die verbygaan…woorde van lewe.