25. GEE – waar is jou hart ?
Maart 11, 2014
Calgary het in Junie 2013 ‘n ongekende natuurramp beleef. Mense wat hulle hele lewe hier woon, is almal eens dat hulle nog nooit so ‘n vloed beleef het nie. Die beelde op televisie was skrikwekkend en die geweld van twee woedende riviere en onophoudelike reën het veroorsaak dat baie mense al hul besittings verloor het. … More 25. GEE – waar is jou hart ?