226. Pinksterfees met hemelwoorde
Woorde uit die hemel, woorde van God verander die wêreld. Dis taal soos God dit bedoel het. Die tale van engele wat hier op aarde gepraat word. Ons weet almal hoe moeilik dit is om ‘n vreemde taal aan te leer. Dit is ‘n lang proses wat net met jou eie toewyding en dissipline kan … More 226. Pinksterfees met hemelwoorde