163. Waarheid en vryheid – net by God.
Mei 14, 2018
[Johannes 8] Soms as ek in my gedagtes so oor die geskiedenis sweef dan “sien” ek net oorlog. Soveel van die simboliek in die Bybel gaan oor wapens en oorlogvoering in ons stryd teen boosheid wat ons in nederlaag laat leef. Ons koninkrykswapens laat ons oorwin. In die politieke stryd van die mensdom het die … More 163. Waarheid en vryheid – net by God.