31. Die toets van sukses
Maart 28, 2014
Net as inleiding wil ek weer die belang van verskillende vertalings beklemtoon. Ons is almal bevoorreg om twee tale te ken. Lees asseblief die Engelse Bybels wat ‘n groter verskeidenheid vertalings aanbied as Afrikaans. Ek sal nooit my liefde vir die Afrikaanse Bybeltaal verloor nie. Die Totius-woorde van die 1933-vertaling is kosbare taalgoud. Lees die … More 31. Die toets van sukses