228. Die Prys-pad

Dinge begin oopmaak nè?  Die paaie raak besiger en ek is dankbaar.  Inderdaad, dankbaar vir verkeer.  Dit voel normaal.  Die stilte was grillerig.  Verlate strate, geslote besighede en winkels, spookagtige figure met maskers in die supermarkte wat soms selfs oogkontak vermy.  Ek het soms melaats gevoel, draer van dood, al was ek nie eers siek … More 228. Die Prys-pad