373. ‘n Ope brief
Augustus 25, 2026
Ons is gewoond aan briewe in die Bybel. Meeste van die Nuwe Testament is in die genre van briewe geskryf. Die ouer garde onder ons het geleer hoe om ‘n brief te skryf – ek weet nie meer of die kuns van brief-skryf nog geleer word nie. Ons kan maklik die briewe van die Bybel erken aan … More 373. ‘n Ope brief