370. ‘n Plek net vir jou

Die hele wêreld se sielkundiges weet en vertel hoe verwoestend verwerping is.  Soveel vrees en woede, onsekerheid en persoonlikheid-steurings se oorsaak kan gevind word in een of ander slegte ondervinding of ondervindings waar ‘n persoon se karakter of selfs goeie bedoelings afgekraak en beledig is.  Soveel mense leef in verhoudinge en omstandighede waarin hulle self nie die … More 370. ‘n Plek net vir jou