176. Sing vir die wingerd.
Augustus 28, 2018
[Johannes 15] Jesus gebruik die beelde en simbole uit die tradisie van die Jode om Sy beginsels te verduidelik. Baie van Sy stories vind hulle oorsprong in die landbou en seisoene van die landboujaar omdat die mense se lewens daardeur bepaal is. Die seisoene van saai en oes lĂȘaan die kern van die Koninkrykswette, die … More 176. Sing vir die wingerd.