Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: belofte

315.  Pelgrimsreis na Kersfees

November 21, 2024

Dis middel-November en my eerste Kersfunksie is al agter die rug.  Dit is natuurlik nie so gekies nie, maar is afhanklik van die datums wat groot lokale beskikbaar het om, in ons geval tweehonderd vroue, te akkommodeer.  Ons was Saterdagoggend in die buiteklub van ons stad met ‘n laat-ontbyt, Kersliedere vir saamsing en ‘n spreker wat vir … More 315.  Pelgrimsreis na Kersfees

Lewer kommentaar 315.  Pelgrimsreis na Kersfees

264. Die greep van die verskriklike

Junie 4, 2022

My hart duisel, angs oorval my; dit maak vir my die skemeraand wat ek liefhet, tot ‘n verskrikking.  (Jesaja  21:4) Wat is dit met 2022 sover?  Ek “sien” smart, ek hoor van tragedie, ek “voel” die felheid van boosheid.  Ek kan amper sover gaan om te sê ek “ruik” die dood en vernietiging van die rook van nog ‘n wrede … More 264. Die greep van die verskriklike

2 Kommentaar 264. Die greep van die verskriklike

247.   Bring die klippe

Mei 25, 2021

Dit gaan oor onthou – die klipstapeling van herinnering.  Ons vergeet so gou wat God gedoen het.  Is ons werklik so anders as die karakters in die stories van geweld en geloof in Joshua en Rigters?  Die verwyt van die Rigters-skrywer is sommer al in die tweede hoofstuk: Al die mense van sy [Joshua] leeftyd het gesterf, en die volgende … More 247.   Bring die klippe

Lewer kommentaar 247.   Bring die klippe

225. Verwag hemelse oorvloed

Mei 18, 2020

  Ek lees Lukas en geniet die atmosfeer van sy verslag oor Jesus.  Dis analities en nugter, maar nou en dan breek sy rou opgewondenheid oor hierdie man oor wie hy skryf deur en die onkeerbare, oorweldigende wonder van Jesus se dade skyn in elke woord. Lukas 6 is die moeite werd om stadig, met … More 225. Verwag hemelse oorvloed

1 Kommentaar 225. Verwag hemelse oorvloed

203. Die Bron van die belofte.

Julie 21, 2019

‘n Mens moet darem weet met wie hy te doen het.  Mens kan nie sommer almal vertrou nie.  Die lewe is moeilik genoeg met misdaad en bedrog om elke hoek.  Kan ek dan iets anders in die heelal vertrou om my nie met leë beloftes en onbeantwoorde smekinge te fnuik nie. Die Grieke het geweet … More 203. Die Bron van die belofte.

Lewer kommentaar 203. Die Bron van die belofte.

75. Hemel in elke tree.

September 17, 2015

In die skuilplek van die Allerhoogste en die skaduwee van die Almagtige is sonder twyfel die heel beste plek om te wees. Net soos die psalmis sê: Hy wat sit… Sekerlik die beste sitplek in die heelal! [Psalm 91] Net soos ons vasgestel het in Efesiërs 2:6 : …. saam laat sit in die hemele … More 75. Hemel in elke tree.

Lewer kommentaar 75. Hemel in elke tree.

20. Feesdae – … en jy moet bly wees

Februarie 20, 2014

Ek is seker almal het al begin dink aan die Paasnaweek hierdie jaar, miskien vir geen ander rede as bloot die die vakansie aspek daarvan. Dis darem ‘n breek, asemhaaltyd in die jaar wat nou al sover trek. Kom ons verander sommer nou ons manier van praat. Kom ons praat van die Paasfees in plaas … More 20. Feesdae – … en jy moet bly wees

Lewer kommentaar 20. Feesdae – … en jy moet bly wees

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar