185. Die verhoor van Jesus – Pilatus en Herodus.
November 6, 2018
[John 18:28-40 en 19:1-16 – Deel 2] Pilatus was altyd ‘n tragiese figuur in die gebeure rondom die dood van Jesus. Ek moet seker nie simpatie vir hom hênie, want hy was ‘n wrede en harde man met geen respek vir lewe nie. Tog kan mens hom beter verstaan in die lig van die magtige, … More 185. Die verhoor van Jesus – Pilatus en Herodus.