5. Uitkoms in die onmoontlike.
Januarie 6, 2014
Hierdie bediening se naam is Bodemklippe. Dit kom uit Joshua 4: 5 en 6 – ‘n teken van die uitkoms wat die Here gee. As julle kinders later vra en sê: Wat beteken hierdie klippe vir julle? Net bietjie agtergrond –die agtergrond is ‘n lang heerlike storie – hier in kort. Ons is in die … More 5. Uitkoms in die onmoontlike.