219. Nuusflits – vertel die storie
Dis die jaar 1634. Die plaag woed deur Europa. Hulle noem dit die Swart Dood. Die infeksie veroorsaak vreeslik sere wat opswel en oopbreek. Die mense is desperaat en vol vrees. Die winter is kouer as gewoonlik… en lank. Ek loop dinge vooruit. Ons almal ken die rooi raam op die televisieskerm. ‘n Nuusflits impliseer een of … More 219. Nuusflits – vertel die storie