129. Anderkant die deur.
Na al die gesoek kom jy by ‘n deur. Dit is ‘n misterie. Werklik, na al die gebed, al die heen en weer voor die Here oor bekommernisse en vrese – is daar ‘n plek waar jy nog nooit was nie? Natuurlik is daar! Daar is ‘n meer noukeurige weg wat wag. Intussen het daar … More 129. Anderkant die deur.