158. En jy? Wat sê jy?

[Johannes 7] Praat is maklik. Anonieme praat nog makliker. Woorde sonder verantwoordelikheid. Maklik gemaak met moderne tegnologie van vingerpuntnuus vir ‘n konstante stroom praatmateriaal. Mense in die publieke oog word nog steeds in die openbaar veroordeel en tereggestel soos in antieke tye tot die laat middeleeue, net die metode verskil. Die nuusmedia, sosiale media en … More 158. En jy? Wat sê jy?

155. Min word baie…oorvloed.

[Johannes 6] Ons hou tog so van die suksesstories. Mense wat uit niks iets word. Fabelagtige rykdom, bekendheid, invloedryke besighede, koninklike feëprinses lewens en asemrowende skoonheid dwing bewondering en verering af, soms met eerlike blydskap, soms met jaloesie daarby. Ons meet mekaar aan sukses en droomlewens wat met drif en determinasie nagejaag word. Ambisie om … More 155. Min word baie…oorvloed.