130. Hemelwoorde wat die aarde verander.
Ons is deurgaans in die proses om God te soek, terwyl ons weet Hy is wonderbaar, daar is niemand soos Hy nie en dat Hy ons liefhet met ‘n ewige liefde volgens Sy karakter van goedheid en waarheid. Ons klop aan die deur van die hemel, biddend met die Heilige Gees wat Jesus belowe het, … More 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.