299.  Wees net

Wat sal ek doen?  ‘n Bekende uitroep van ons ou mensdom in swaar tye wat die vrees en moedeloosheid van ‘n onderstebo wêreld laat weerklink.  Dit staan lynreg teen die uitroep: wat moet ek doen, wat aksie veronderstel en eerder ‘n hoopvolle toekomsvisie weerspieël. Ons kan maar net om ons kyk om te sien dat die wêreld … More 299.  Wees net

294.  Kers-vermenigvuldiging

Die skole het gesluit.  Die vakansie lê voor.  Meeste kerke het begin met  Advent-vierings.  Vier Sondae in Desember voor Kersfees.  Vier woorde.  Kom ons vermenigvuldig met drie – drie kerngedagtes oor Kersfees. Konteks, kontak en kritiek vermenigvuldig met hoop, liefde, vreugde en vrede.  Drie is simbolies van Goddelike orde.  Vier is die pilare van die aarde, die poorte van die Nuwe Jerusalem in … More 294.  Kers-vermenigvuldiging

291.  Engele rondom ons

Fantasie is populêr – nog altyd.  Ek het grootgeword met stories van onwerklikhede uit heeltemal ongeloofwaardige realms, hekse, feetjies, konings en koninginne, prinse en prinsesse, dwergies en kabouters wat goed en sleg was.  In die tiende volume van die Afrikaanse Kinderensiklopedie het ek amper al die stories geken.  Dit was stories uit verskeie wêrelddele – die Babajaka met … More 291.  Engele rondom ons