Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Skrywer: Ansophie Joubert

Writer and speaker in women's ministry.

180. Die gebed vir alle tye.

Oktober 4, 2018

[Johannes 17] Ons het aan die einde van die lang opsommings van Jesus se gesprekke met Sy dissipels gekom. In hierdie hoofstuk bid Hy vir hulle. Dit is merkwaardig dat Johannes hierdie gebed in soveel detail neerskryf. Dit is duidelik dat Jesus se woorde ‘n groot indruk op hom gemaak het. Die gebed het deel … More 180. Die gebed vir alle tye.

1 Kommentaar 180. Die gebed vir alle tye.

179. ‘n Gesprek oor die toekoms.

September 28, 2018

[Johannes 16] Enigiemand wat Bodemklippe lees weet dat ek gefasineerd is met tyd.  Die verlede, hede en toekoms word met groot moeite in taal uitgedruk – dink maar net oor Engels. Afrikaans is uniek in sy eenvoud om met hulpwerkwoorde ingewikkelde tydsaanduidings uit te druk. Ons het woorde nodig om ons storie van die verlede … More 179. ‘n Gesprek oor die toekoms.

Lewer kommentaar 179. ‘n Gesprek oor die toekoms.

178. Openbaring van waarheid.

September 20, 2018

[Johannes 16] Ek is seker dit het al met jou ook gebeur. Iemand sal sê, moenie bekommer nie, dis beter so. Jy sal diep sluk en sug in die ongeduld van onbegrip oor hoekom op aarde hierdie beter kan wees. Dit gebeur dalk meer met kinders wat aan onverstaanbare volwasse besluite onderwerp word, soms sonder … More 178. Openbaring van waarheid.

Lewer kommentaar 178. Openbaring van waarheid.

177. Raak ontslae van die goeters!

Augustus 31, 2018

[Johannes 15] Nader aan God, dieper in die liefde, meer van die ware lewe, is die pad van Koninkrykskinders. Soveel meer van die ondenkbare misterie in Christus om op Sy manier lief te hêen te lewe, is hemel op aarde. Dit is soos die woorde van die ou lied: the joy unspeakable and full of … More 177. Raak ontslae van die goeters!

Lewer kommentaar 177. Raak ontslae van die goeters!

176. Sing vir die wingerd.

Augustus 28, 2018

[Johannes 15] Jesus gebruik die beelde en simbole uit die tradisie van die Jode om Sy beginsels te verduidelik. Baie van Sy stories vind hulle oorsprong in die landbou en seisoene van die landboujaar omdat die mense se lewens daardeur bepaal is. Die seisoene van saai en oes lêaan die kern van die Koninkrykswette, die … More 176. Sing vir die wingerd.

Lewer kommentaar 176. Sing vir die wingerd.

175. O die wonder van die asem van God.

Augustus 22, 2018

[Johannes 14] First this: God created the Heavens and Earth—all you see, all you don’t see. Earth was a soup of nothingness, a bottomless emptiness, an inky blackness. God’s Spirit brooded like a bird above the watery abyss.  (Genesis 1:1,2, The Message) Hy was altyd en sal altyd wees – die derde persoon in die … More 175. O die wonder van die asem van God.

Lewer kommentaar 175. O die wonder van die asem van God.

174. Nalatenskap van liefde.

Augustus 16, 2018

[Johannes 14] Dit is gans onmoontlik om die skoonheid, krag en liefde van die woorde van Jesus in hoofstukke 14 tot 17 in Johannes te beskryf. Daar is net nie genoeg tyd in die lewe van enige mens om ten volle die impak van die woorde van Jesus se nalatenskap aan ons in hierdie gedeeltes … More 174. Nalatenskap van liefde.

Lewer kommentaar 174. Nalatenskap van liefde.

173. Betower om te verraai.

Augustus 13, 2018

[Johannes 13] Ons het al oor Judas gepraat. Ek al baie oor hom gedink, miskien selfs meer as oor enige ander dissipel. Ek wonder hoe dit moes gevoel het om Jesus eerstehands te ervaar veral as Hy die gemeenskap en kerk teengestaan het. Daar is geen twyfel dat Judas baie beïndruk met Jesus was. Hy … More 173. Betower om te verraai.

Lewer kommentaar 173. Betower om te verraai.

172. Was die wêreld weg!

Augustus 11, 2018

[Johannes 13] “Pride must die in you, or nothing of heaven can live in you.”  (Andrew Murray)   Gewoonlik kontrasteer Christelike beginsels op ‘n diep valk met die algemene praktyke van die gemeenskap waarin ons leef. Self-bevordering, selfvertroue en die formulering van ‘n eie beeld is vaardighede wat aangeleer word en in seminare uitgebou word, … More 172. Was die wêreld weg!

Lewer kommentaar 172. Was die wêreld weg!

171. Verwarring soek sekerheid.

Augustus 7, 2018

Verwarring soek sekerheid. [Johannes 12] Weet ons werklik wat duisternis is? As daar hoegenaamd geen hoop vir ingrype of uitkoms is nie. Ek wonder of ons moderne westerse wêreld, waarvan die Christendom en die leer van ‘n almagtige God so ‘n integrale deel van die kultuur is, dat dit “daar” is selfs al glo ‘n … More 171. Verwarring soek sekerheid.

Lewer kommentaar 171. Verwarring soek sekerheid.

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 359.  Niks is onmoontlik 
  • 358.  Onttroon die nederlaag
  • 357. Die skaduwee verdwyn
  • 356. Poorte van lof
  • 355. Die beste Fees ooit.
Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...