249. ‘n Lewe bo die wolke
Julie 20, 2021
Iewers in Januarie 2015 maak ek my tuis in ‘n venstersitplek op ‘n vlug tussen Calgary en Toronto. Dis die middel van die oggend in die middel van die woeste wintermaande in Kanada. Buite is dit spierwit en die sneeu kom af soos ‘n kombers. Ek het my foon dopgehou om te hoor of die vlug gekanselleer word … More 249. ‘n Lewe bo die wolke