379.  Die stof in jou oë

Dit is net nooit heeltemal reg nie, nie waar nie? Wanneer laas het jy diepe tevredenheid en hoopvolle verwagting uit ‘n verkiesingsuitslag, ‘n toespraak van ‘n wêreldleier of die optrede van internasionale en nasionale instansies gevoel?  Die wêreld se leierskap is meestal ‘n teleurstelling. Soveel van die waardes wat oor eeue in die filosofie en sosiale … More 379.  Die stof in jou oë