66. Opstandingslig op jou pad.
April 15, 2015
Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn ‘n lig. [Job 22: 28] Paas is afgehandel. April is vakansiemaand. Skoolvakansies en vakansiedae – asemhaal-kans na ‘n besige eerste termyn. Plesier, ontspanning en winterplanne het alle gedagtes aan die Paastyd verdryf. Dit was na alles maar net weer die gewone jaarlikse … More 66. Opstandingslig op jou pad.