377.  Nuwe lippe

Die wêreld is aanmekaargesit van woorde.  Alles begin by woorde.  Eintlik voor die vorming van die woord by die gedagte wat dan in klank uitgespreek word.  Woorde is eintlik gedagtes in klank wat oor ‘n mens se lippe vloei. Ek was baie beïndruk met die uitspraak van die Woord van die Here oor Samuel. Samuel het grootgeword. Die … More 377.  Nuwe lippe