378.  Moenie in die as rol nie

Party mense spesialiseer in uitgooi en aan die kant maak.  So ook moes die regverdige konings van Juda ‘n groot skoonmaak en uitvee aanpak as die goddelose praktyke van goddelose konings die land vol gestaan het, verwyder en vernietig moes word.  Altare vir afgodsaanbidding is tot fyn stof gemaal en in die Kedron spruit afgespoel.  Dit was letterlik … More 378.  Moenie in die as rol nie