162. Vrou, jy is waardig.
Mei 8, 2018
[Johannes 8] Ons het al hieroor gepraat. Juda van ouds was so erg soos sekere lande waarvan ons vandag lees. Vroue het geen regte gehad en is meestal geïgnoreer as tweedeklas burgers en eggenotes om te gebruik en te misbruik. As ons in die Westerse wêreld lees van sulke vroue is daar misnoeë en diepe … More 162. Vrou, jy is waardig.