244. Oogskande – nuwe insig
Vensters van jou siel, insig in gedagtes, uitsig oor omstandighede, visie wat diep en ver kan strek, ‘n kyk wat kan red, verwyt en vergewe sowel as ‘n vuil kyk van woede is maar net ‘n paar dinge wat met oë vereenselwig word. Oë is die orgaan wat sig moontlik maak; die liggaamsdeel wat alles om … More 244. Oogskande – nuwe insig