Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: oordeel

349. Die oordeel van liefde

Desember 8, 2025

[Openbaring 16] Ons wêreld definieer liefde baie spesifiek, selfs arrogant asof iemand weet wat dit werklik beteken. Die wêreld om ons wil graag alles en nog wat van volmaakte liefde wees. Dit kan ‘n oomblik se seksuele plesier wees – natuurlik is dit waar die term: “make love” vandaan kom. Dit kan in klein of … More 349. Die oordeel van liefde

Lewer kommentaar 349. Die oordeel van liefde

218. So gemaak en so laat staan

Maart 14, 2020

Ons beste voorbeelde van die kompleksiteit van menslike lewens en al die moeilikheid wat ‘n lewe op aarde kan opdis, kom so dikwels uit die Bybel.  Een ding is seker: God is eerlik met ons.  Die karakters in die Bybelstories word sonder moderne politieke korrektheid of enige ander waas van pretensie voorgehou.  Rou emosie en … More 218. So gemaak en so laat staan

Lewer kommentaar 218. So gemaak en so laat staan

154. Die Enigste Een, Alles in Een.

Januarie 20, 2018

[Johannes 5] Deesdae is ‘n pakket so gewild. Iemand ander dink lank en skep ‘n kombinasie om in ‘n paar behoeftes te voorsien of ‘n paar luukshede saam te verskaf en verkoop dit in ‘n mandjie of ‘n pakkie. In ‘n kitskos ry is daar verskeie kombinasie om van te kies, sodat dit vir jou … More 154. Die Enigste Een, Alles in Een.

Lewer kommentaar 154. Die Enigste Een, Alles in Een.

111. Dit sal kom – verseker!

Januarie 14, 2017

[Openbaring 18] Ons leef nou in die eerste dae van die nuwe jaar. Iets nuut is so besonders. Daar is diep bevrediging in die idee van iets nuut. ‘n Vars begin, ‘n skoon blaadjie, iets heeltemal anders, ‘n oorspronklike ontwerp en ‘n lewe in ere herstel is altyd ‘n bron van inspirasie en bewondering. Ons … More 111. Dit sal kom – verseker!

Lewer kommentaar 111. Dit sal kom – verseker!

107. Kom op na die berg!

Desember 30, 2016

[Openbaring 14] Dit is een van die kragtigste metafore in die Bybel. God kies ‘n berg om Sy teenwoordigheid aan die Israeliete te openbaar. Moses is berg op om die Wet te ontvang. Toe die volk slawe was, het hulle in die steengroewe en slote vir die Farao se ambisieuse argitektuur geworstel. God het hulle … More 107. Kom op na die berg!

Lewer kommentaar 107. Kom op na die berg!

33. Dis my mense – slim mense!

April 4, 2014

  Daar is geen twyfel dat elke persoon se lewensreis verskil en ‘n ryk mosaiek van ervaring is. Ons wat in die dispensasie van die Heilige Gees leef [wat ‘n voorreg!], ken die Gees-stem in ons diepste wese. Ons is deur die Heilige Gees aan die Woord onderworpe, alreeds regverdig deur die Kruis. Elkeen is … More 33. Dis my mense – slim mense!

Lewer kommentaar 33. Dis my mense – slim mense!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar