132. ‘n Woord kry menslike vorm.
Junie 27, 2017
[Johannes 1] Ons is so bekend met die Bybel se woorde – dit word amper betekenisloos. Ons denke moet weer verkwik word met ‘n nuwe waardering vir die wonder. Ons ken mos die woorde van Johannes 1: die Woord het vlees geword, so goed dat ons skaars weer daaroor dink. Miskien moet ons ons verbeelding … More 132. ‘n Woord kry menslike vorm.