Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: glorie

314.  Dwarsdeur en daarna…

November 3, 2024

Die afgelope week het ek baie reaksie gekry op verlede keer se Bodemklippe oor vergifnis.  Ek het geskryf wat ek self moes deur.  ‘n Paar dinge het opgehoop en opgedam.  Gedagtes het vermeerder, vergroot en sommer ‘n hele lewensverloop van hulle eie gekry.  Ek ken die lering oor vergifnis.  Kennis is niks en help niks as dit nie vastrapplek in … More 314.  Dwarsdeur en daarna…

Lewer kommentaar 314.  Dwarsdeur en daarna…

177. Raak ontslae van die goeters!

Augustus 31, 2018

[Johannes 15] Nader aan God, dieper in die liefde, meer van die ware lewe, is die pad van Koninkrykskinders. Soveel meer van die ondenkbare misterie in Christus om op Sy manier lief te hêen te lewe, is hemel op aarde. Dit is soos die woorde van die ou lied: the joy unspeakable and full of … More 177. Raak ontslae van die goeters!

Lewer kommentaar 177. Raak ontslae van die goeters!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar