45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?
Mei 28, 2014
Ek kan my goed voorstel hoe die geboude boog lyk waardeur ek elke dag wil loop om my aan die genade in my lewe te herinner. ‘n Stewige struktuur van gekapte sandsteen, vasgemessel in die tuin van my lewe, oorgroei met ‘n gevestigde rankroos met die diepste pienk, pieringgroot blomme wat afhang sodat hulle geur … More 45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?