375. Kyk in die onsienlike
September 13, 2026
In hierdie kort reeksie oor die plofbaarheid van wêreldpolitiek en die volgehoue polarisering van politieke en sosiale kwessies in ons gemeenskap, is dit noodsaaklik en lewensbehoudend om ons perspektief gesond te kry en te hou. Dit is net te maklik om in woede en frustrasie te reageer en dan uiting daaraan in ons woorde en gedagtes … More 375. Kyk in die onsienlike