Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Simbole van jou reis

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?

Etiket: eindtye

237. Die merk van die bees

November 30, 2020

Soms praat mense oor ander mense en sê: Ja, ek dink nie hy is op ‘n goeie plek nie, bedoelende dat so ‘n persoon nie reguit dink nie, of dalk groot tragedie moet verwerk en onstabiel, hartseer en depressief voorkom.  As ek so ‘n frase hoor, dan dink ek altyd dat ‘n plek kan verander.  Dit klink … More 237. Die merk van die bees

Lewer kommentaar 237. Die merk van die bees

233. Woon en werk rustig voort

September 24, 2020

Dis altyd so.  Net sodra dit lyk asof daar ‘n globale krisis is, gaan die stemme op wat die einde van die wêreld aankondig.  Sommige klink soos die doemprofete van ouds wat klaagliedere sing oor die politiek, klimaat en al die “sondes” van industriële ontwikkeling, politieke leiers en publieke opinie.  Daar is ‘n wrede afwesigheid van hoop en … More 233. Woon en werk rustig voort

2 Kommentaar 233. Woon en werk rustig voort

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 239. Te midde van die jare
  • 238. Kersfees Nagmaal
  • 237. Die merk van die bees
  • 236. Toekomsbeplanning vir oorvloed
  • 235. Sensitiewe sintuie en sinne
Blog at WordPress.com.