336. Komaan – wees getrou
[Openbaring 3] Die aanmoediging tot gehoorsaamheid, getrouheid en heiligheid is ‘n tema wat regdeur Openbaring weerklink. Dit is ons aanmoediging om die volheid van die belofte van God te ontvang. SARDIS – die dooie kerk 1“Skryf ook aan die boodskapper van die •gemeente in Sardis: “Dit sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe … More 336. Komaan – wees getrou