294.  Kers-vermenigvuldiging

Die skole het gesluit.  Die vakansie lê voor.  Meeste kerke het begin met  Advent-vierings.  Vier Sondae in Desember voor Kersfees.  Vier woorde.  Kom ons vermenigvuldig met drie – drie kerngedagtes oor Kersfees. Konteks, kontak en kritiek vermenigvuldig met hoop, liefde, vreugde en vrede.  Drie is simbolies van Goddelike orde.  Vier is die pilare van die aarde, die poorte van die Nuwe Jerusalem in … More 294.  Kers-vermenigvuldiging

56. Die eerste prys, die goue medalje – wie wen?

Daar is niks so verfrissend en bevrydend soos nuwe perspektief nie. Soms is dit ‘n oomblik se insig in ‘n saak, ander kere is dit daardie tree terug om jou lewe oorsigtelik te beskou in ‘n rasionele en objektiewe oefening. Insig in jou eie swakheid en sonde word belowe en die oortuiging daarvan in gebed … More 56. Die eerste prys, die goue medalje – wie wen?