94. Jou naam is geskryf.
[Openbaring 3] ‘n Mens bestaan in gemeenskap. Dit is nou maar een maal ‘n feit. Ander mense ken jou naam. Sekere herinneringe is aan jou naam gekoppel, miskien ‘n vinnige ontmoeting, of helder indrukke van vriendskap vol liefde en saamlag. Ander verhoudings is meer formeel in ‘n onderrig omgewing soos skool, universiteit, of kerk. Almal … More 94. Jou naam is geskryf.