Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: oorwinning

60. Laat daar Lig wees

Desember 17, 2014

Net Een het ooit gesê: Ek is die Lig van die Wêreld. LAAT DAAR LIG WEES Kotie Schoeman Uit die eeue van vergetelheid toe duisternis die hemelruim omring het daar ‘n God’lik Wese afgekyk om onbekende planne uit chaos voort te bring. Met grootse skeppingsdrang roep Hy die lig en skoonheid onbeskryflik het alle duisternis … More 60. Laat daar Lig wees

Lewer kommentaar 60. Laat daar Lig wees

41. Vra enigiets – wat wil jy hê?

Mei 10, 2014

Net vir ‘n oomblik – sit stil, maak toe jou oë en antwoord die vraag – wat wil jy hê? Spreek dit uit ….of beter nog – skryf dit neer, met die datum. Beste – stop die video en dink. Soos die Psalmis sê – SELA – pause and calmly think about it. Dis eintlik … More 41. Vra enigiets – wat wil jy hê?

Lewer kommentaar 41. Vra enigiets – wat wil jy hê?

23. Die lokval van vrees – skerp pyn in ystertande!

Maart 1, 2014

  Ek het iewers gehoor dat die frase moenie vrees nie 366 maal in die Bybel herhaal word, dus een vir elke dag van die jaar en ‘n ekstra. Ek weet nie waar ek dit kan bevestig nie, maar dit maak absoluut sin. Een van die heel belangrikste strategieë van die vyand is VREES. Dit lê … More 23. Die lokval van vrees – skerp pyn in ystertande!

Lewer kommentaar 23. Die lokval van vrees – skerp pyn in ystertande!

Artikels navigasie

Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 363. Verklaar met jou mond
  • 362.  Kom ons bid vir…
  • 361. Vas vir gesag
  • 360. Kragtige gebede, magtige gevolge
  • 359.  Niks is onmoontlik 
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...