317.  ‘n Woord van gloeiende kool

[Kersfees 2024] Een donker nag in ‘n klein dorpie in die middel van die wêreld het die mensdom fundamenteel verander.  Niks van alles wat was, sou ooit weer dieselfde wees nie.  Die oorgrote meerderheid van die mensdom het nie eers kennis geneem van die oomblik toe die hemel die aarde raak en  engelsang oor ‘n weiveld ‘n paar … More 317.  ‘n Woord van gloeiende kool

294.  Kers-vermenigvuldiging

Die skole het gesluit.  Die vakansie lê voor.  Meeste kerke het begin met  Advent-vierings.  Vier Sondae in Desember voor Kersfees.  Vier woorde.  Kom ons vermenigvuldig met drie – drie kerngedagtes oor Kersfees. Konteks, kontak en kritiek vermenigvuldig met hoop, liefde, vreugde en vrede.  Drie is simbolies van Goddelike orde.  Vier is die pilare van die aarde, die poorte van die Nuwe Jerusalem in … More 294.  Kers-vermenigvuldiging

273.  Fees-strategie

Dis ampers-kedampers Desember.  Ons betree ons feesdae met al die heerlike gedagtes rondom vakansie, ontspan, familie, vriende en die geleentheid om die Nuwejaar aan te kondig.  Meeste mense is goed op dreef met beplanning en reëlings om Desember met volle oorgawe in te gaan en die meeste te maak van die vakansie en Kersfees.  Dis ook heeltemal reg … More 273.  Fees-strategie

238. Kersfees Nagmaal

[Kersfees 2020] Wat sal jy kies vir ‘n Kersgeskenk hierdie jaar?  Voel jy dalk Kersfees is gesteel of gekanselleer net omdat jy dalk nie op jou gewone manier kan vier nie?  Die virus-storie is glad nie meer snaaks nie en dit hou net aan, tot diep in “my” Desember.  Ek hou van Desember – altyd.  Vroeg in die maand … More 238. Kersfees Nagmaal